Keandra Jooste in die Schweizer - Reneke 80km uithou rit.

SPORT BUITE SKOOLVERBAND

5/6/2021 | KHS

Keandra Jooste het 3de geeïndig in die Schweizer - Reneke 80km uithou rit , en ook die prys ontvang as die ruiter wie se perd in die beste kondisie was.


comments powered by Disqus