NWU-PUK reeks - Tennis in Potchefstroom.

Tennis

4/12/2022 | KHS

NWU-PUK reeks - Tennis in Potchefstroom.

*Dag 1*

KHS tennis vaar uitstekend teen Transvalia!

Enkels:

Junior meisies en seuns span wen 12-4 elk

Senior meisies en seuns span wen 16-0 elk

Dubbels:

Junior meisies span 4-0 (nog nie klaar gespeel nie a.g.v. reën)

Junior seuns span wen 8-0

Senior meisies span wen 8-0

Senior seuns span 4-0 (nog nie klaar gespeel nie a.g.v. reën)



comments powered by Disqus