NWU reeks

Tennis

4/21/2022 | KHS

13 April KHS senior en juniors tennis gesamentlik eindig algeheel 3de in die reeks.

KHS junior tennis maak amok onder groot skole oa Transvalia, Kempton, Menlo, Nelspruit en Monnas en WEN DIE REEKS!!!! Baie geluk aan elke speler! Baie dankie aan elke ondersteuner, in vlees en gees!!

Dis lekker om 'n wenner te wees!!! 


comments powered by Disqus