Tennis dring deur na NW finaal

Tennis

8/22/2022 | KHS

 19 Aug. 

KHS se 1ste span tennis klop Wesvalia vandag met 50 spelle teenoor 38 in die NW semi-finaal, en dring deur na die Noordwes finaal.



19 Aug. om 19:19  · 

KHS tennis klop Wolmaranstad in die NW semi-finaal vandag met 72 spelle teen 16, en is deur na die Noordwes finaal.



comments powered by Disqus