KHS doen dit weer! Die keer in 3voud!

Tennis

8/1/2022 | KHS

KHS doen dit weer! Die keer in 3voud! Ons meisies wen die toernooi! KHS senior seuns span is 2de. Die junior seunsspan is 3de.

Dankie KHSers vir julle pragtige sportmanskap op en van die baan af! Julle het indruk gemaak waar jul gaan! #TENNISSUPERSTERRE 🎾

*KHS junior seuns:*

Ruan Delport

Tiaan Koen

Otto Bruwer

Td Greyvenstein

Wen WJTA 20 - 13

Verloor teen Midstram A 12 - 22

WenMontana B 24 - 3

*KHS senior seuns:*

Jayden Nakana

Kian Muller

Stephan j v Rensburg

Paul Roux

Wen Kempton 24 - 4

Verloor teen Midstram A 12 - 20

Wen Montana B 21 - 12

*KHS dogters:*

Liané Engelbrecht

Mienke Engelbrecht

Mieke Miuller

Leshane van der Bergh

Chiara Vermeulen

Wen Midstream College A 22 - 8

Wen Midstream College B 24 - 5

Wen WJTA 21 - 11

 

Tennis vaar uitstekend:

KHS junior seuns wen Kempton 24 spelle teenoor 10.

KHS senior seuns wen Midstream 21 spelle teenoor 11.

KHS meisies wen Montana 24 spelle teenoor 4.




comments powered by Disqus