Bergfiets nuus 19 Julie 2022

Bergfiets

7/19/2022 | KHS

5 Jul. om 07:20  · 

As 'n nr. 1 gekeurde ryer in NW in sy ouderdomskategorie, het De Wyk Pretoruis hierdie naweek aan die 

 by Happy Valley MTB in Bloemfontein deelgeneem. Hy het eerste plek in NW behaal en 33ste in SA.


KHS fietsryers wat in die SA XCO bergfiets kampioenskap deelgeneem het :
Ty Botes wat ook 1ste in NW in Sy ouderdom is het 33ste in die SA junior men kategorie geeindig en Wyatt Botes wat 3de in Nw is was 31ste in die SA youth men kategorie.


Ruan Britz, nr.3 in NW behaal n 33ste plek by die SA XCO Kampioenskappe.


comments powered by Disqus