Wyatt en Ty Botes by Johannesburg 947

Bergfiets

11/21/2022 | KHS

Wyatt en Ty Botes het deelgeneem aan die Johannesburg 947.

Wyatt eindig 9de in sy ouderdomsgroep 36ste van 2000 ryers. Ty eindig 2de in sy ouderdomsgroep en 9de algeheel in die 35 km.

Baie geluk!


comments powered by Disqus