Bergfiets Nuus 5 September 2022

Bergfiets

9/5/2022 | KHS

Thomas Patterson, Ty Botes en Ismê Pretorius is in die NW-span opgeneem wat 17 September aan die Interprovinsiaal in Tzaneen gaan deelneem.

Die volgende ryers eindig onder die top 10 in NW:

Wyatt Botes - 4de

Jeandre vd Heever - 6de

Nicola vd Merwe - 4de

Suane Snyman - 6de

Teagan Botes - 8ste

Ashley Coetzer - 10de

Rouxlé Roux - 4de


Uitslag NW XCO Cup #3 vir Bergfiets:

JUNIOR MEN:

Thomas-Ross Patterson - 1ste plek

Wyatt Botes - 3de plek

YOUTH MEN:

Ty Botes - 3de plek

Jeandré vd Heever - 8ste plek

YOUTH WOMEN:

Ismé Pretorius - 4de plek

Nicola vd Merwe - 5 de plek

Suane Snyman - 6de plek

Ashley Coetzer -7de plek

Teagan Botes - 9de plek

SUB-JUNIOR GIRLS:

Rouxlé Roux - 2de plek

KHS eindig algeheel 3de in die skoleliga




comments powered by Disqus