KHS se eie ASTRO hokkieveld

Fasiliteite

7/10/2019 | KHS

ʼn DROOM word WERKLIKHEID hier op die KHS kampus! 
Na lang gewag begin dit uiteindelik - die begin van KHS se eie ASTRO hokkieveld!

KHS is opgewonde oor die verwikkeling en kan nie wag om die vordering dop te hou nie! 
#dromewordwaar #khshokkie #astro





comments powered by Disqus