Algemene Inligting rakende Musiekakademie

Fasiliteite

7/15/2015 | KHS

Telefoonnommer:  018 462 4696 Tye:  14:00 tot 18:00


Die doel van die Musiekakademie is om musiekopleiding so bekostigbaar as moontlik te maak en sodoende beskikbaar te stel aan alle ouderdomme.  Onder die huidige bedeling kan volwassenes ook geakkomodeer word.  Almal is dus welkom by die Musiekakademie.


Die volgende instrumente word tans by die akademie onderrig:

  • Klavier
  • Blokfluit
  • Klassieke ghitaar
  • Ligte musiek
  • Kerkorrel
  • Viool
  • Klawerbord
  • Klarinet


 

comments powered by Disqus