Mooiste skool

Fasiliteite

1/17/2018 | KHS

Wat n voorreg is dit nie vir ons almal om deel van hierdie ongelooflike skool te kan wees nie. Nie net is dit beste skool nie,maar ook die mooiste skool met soveel fantastiese waardes.Baie sterkte aan elke leerling met n nuwe jaar wat voorlé, maak n verskil en wees n gelukkige kind van KHS.#TrotsKHS

 


comments powered by Disqus