Nuwe netbalpawiljoen

Fasiliteite

7/10/2019 | KHS

KHS se splinternuwe netbalpawiljoen is 'n groot byvoeging tot KHS se reeds pragtige skoolterrein en sportfasiliteite. Baie dankie aan almal betrokke en veral ons borge vir die pragtige inisiatief.



comments powered by Disqus