Netbal Inligting

Netbal

3/10/2021 | KHS

Geleentheid tot deelname en ontwikkeling

Ons het tien netbalspanne wat aan die Liga en ander toernooie deelneem. Ons afrigting is van hoogstaande gehalte met Suid-Afrikaanse gegradeerde skeidsregters. Leerders kry dus die geleentheid om regoor die land deel te neem.

Netbal Inligting




comments powered by Disqus