En so het ons eerste span hul 5 jaar netbal afgesluit. Baie dankie vir hul aanskoulike netbal wat hulle elke keer opgedis het. Hul deursettingsvermoë en kameraderie was hul sterkpunt. Fighters tot die eindfluitjie blaas. Hul beserings het hul gekniehalter maar ons het gestrap en met die pyn elke wedstryd gespeel.