Netbal nuus

Netbal

8/10/2022 | KHS

Op hierdie o.17 span is ons supertrots. Uithou, aanhou en vasbyt...2 dae se harde netbal en so stap hul weg as deel van die Top 8 o.17 skole in die land. 100% KHS TROTS.


KHS o.14 eindig na 2 harde dae van netbal Top 16 in die land. Hulle wen hul groep. Dankie dogters en afrigters vir harde werk toegewydheid en nooit moed verloor. Dankie aan ons ouers wat altyd daar is vir ons. 100% KHS TROTS!!


Na 'n suksesvolle dag by SA skole netbal... KHS kyk rugby in Spur.. o.14 wen 2 uit 2 vandag o.17 wen 3 uit 3...Trots KHS NETBAL.


comments powered by Disqus