Netbal nuus - 19 Julie 202

Netbal

7/19/2022 | KHS

15 Jun.  

Ons netbal o. 14 span lewer ‘n skitterende vertoning vandag - Brons medalje wenners. 

KHS o. 14 netbalspan neem deel aan die NW finaal in Rustenburg , en het al mooi uitslae so ver :

 Wen teen Volkies 13-9

 Wen teen Lichtenburg 15-3

 Verloor teen Bergsig met 1 doel


Mienke Engelbrecht en Rouxle Roux, ons twee o. 14 netbalspeelsters wat deel vorm van die Impala Span wat Noordwes verteenwoordig by die Wintergames in Stellenbosch.


10 Jul. om 20:28  · 

Die res van ons provinsiale 0. 14 netbalspeelsters het vanaf 26 - 29 Junie by EG Jansen aan die SA All Ages toernooi deelgeneem waartydens die NW Mooka span waarvan drie van ons meisies deel was,algeheel 5de uit 17 spanne geeindig het.

Geluk aan Shané Strydom,Owame Mocumi en Rozél Pretorius (Ru-Nita Brits moes ontrek weens 'n besering)


9 Jul. om 05:20  · 

KHS girls in o. 19 netbal bokkiespan, waar hul 6de eindig in die toernooi. Meraai aangewys as speler van die toernooi.


16 Jul. om 06:19  · 

Este Cilliers in aksie waar sy NW Provinsie verteenwoordig by Telkom Nasionale Kampioenskappe


Chanel Janse Van Rensburg van KHS in aksie by die Telkom junior SA's.


comments powered by Disqus