Netbalkursus

Netbal

4/5/2022 | KHS

Netbal spanne werk hard op KHS se mooi fasiliteite.

Vir 3 dae is 65 netbaldogters, 10 afrigters en Renske Stolz die Protea hulpdoel op KHS se spog netbalfasiliteite besig om weer die netbalgolf aan die rol te kry...

Dankie Jason en Marlene Mayo vir splinternuwe paalbeskermers.


KHS Netbal sluit 'n baie suksesvolle netbalkursus af...dankie Renske Stoltz en span.


comments powered by Disqus