Netbaluitslae teen Duineveld:

Netbal

4/25/2022 | KHS

KHS het ‘n fantastiese tyd gehad in Upington met die beste van gashere by Duineveld.

Netbaluitslae teen Duineveld:

DV 19B wen KHS 17A 22-20

DV 14A verloor KHS 14A 18-19

DV 15A wen KHS 15A 19-13

DV 16A wen KHS 16A 35-13

DV 19A wen KHS 19A 29-20

comments powered by Disqus