La Hoff se 1ste- en KHS se o/14A-netbalspanne berei voor

Netbal

6/13/2022 | KHS

7 Jun. 

Laerskool La Hoff se 1ste- en KHS se 0/14A-netbalspanne (beide plaaslike ligawenners) berei voor vir die NW kampioenskappe wat op 15 Junie plaasvind.

Dankie vir die prettige oefensessie La Hoff!


comments powered by Disqus