Rugby Inligting

Rugby

3/10/2021 | KHS

Geleentheid tot deelname en ontwikkeling

 

Ons neem deel aan die NWU PUK-reeks ter voorbereiding vir ons liga waaraan vanaf o/14 tot o/19 A, B en C-spanne deelneem. Ons gee aan meer as 200 seuns elke jaar geleentheid om deel te wees van KHS se rugbytrots. Ons is ook baie aktief met 7’s.

Rugby Inligting




comments powered by Disqus