KHS vs Eldoraigne - 23 Julie 2022

Rugby

7/25/2022 | KHS

KHS rugby het nog n puik dag beleef en Eldoraigne geklop in 7 van die 9 kragmetings:

1stes wen 29-25

14A wen 20-13

15A wen 26-3

16A verl 17-18

14B wen 28-12

15B wen 10-7

16B wen 31-7

2des verl 17-24

3des wen 12-5

Divan Pieters was die Berea Motors speler van die wedstryd.



comments powered by Disqus