KHS se o/15’s en o/17 7's Rugby

Rugby

9/5/2022 | KHS

KHS se o/15’s wen die Noordwes Luiperds’s 7’s Rugby toernooi gehou op Lichtenburg.


KHS o/17 se 7’s span het gespeel op Lichtenburg met oorwinnings teen Gimmies en Bergsig, en verloor teen RHS.


KHS se o/15 7’s span wen teen Potch Boys High 42-14.


comments powered by Disqus