KHS rugby het die langpad na 'n nat koue Ermelo toe aangepak vir liga wedstryde teen Ligbron. Die tuisspan het in 'n spannende wedstryd gewen met 31-20. KHS se o/15A en B en o/14 A spanne was aan die wenkant.