KHS vs Oos-Moot

Rugby

8/10/2022 | KHS

KHS se 1ste span rugby het met vanaand se oorwinning van 17-13 oor Oos- Moot verseker dat hul bo aan die ligatabel gaan eindig. Dit beteken dat hul ook n tuis semifinaal gaan aanbied.

KHS spanne het puik gevaar:

14A wen 27-15

14B wen 31-17

15A wen 56-12;

15 B wen 63-0

3des verl 19-24

2des verl 0-31

16A verl 17-19

16B wen 41-0

Pawiljoene was vol gepak om KHS rugby op sy beste te sien.



comments powered by Disqus