Rugby dring deur na Finale

Rugby

8/22/2022 | KHS

MJ Mostert het n briljante 20 punte aangeteken in die Noordvaal semi-finaal met n baie kliniese vertoning. Hy het 6 strafskoppe en n doelskop oor geklits. Drieë is gedruk deur Keagen Wallace en Jayden Fredericks. KHS se o/16 en 0/15 spanne het naelskraap hul semi-finaal verloor met 8-14 en 19-24, terwyl ons o/14’s n moedige stryd gevoer het teen Heidelberg se sterk span.





comments powered by Disqus