KHS rugby in Worcester.

Rugby

4/5/2022 | KHS

KHS o/14 A wen 19-7 teen HTS Daniel Pienaar.

KHS o/15 wen teen HTS Daniel Pienaar 31-0.

KHS 1ste Rugby span wen 17-9 teen HTS Daniel Pienaar.

KHS o/14, o/15, o/16 en 1ste Spanne almal by HTS Drosdy vir 'n rugbyweek in Worcester.

Oud Springbok, De Wet Barry, het die seuns toegespreek tydens die opening van die rugby toernooi op Worcester vandag.

12 skole neem deel aan die toernooi.


comments powered by Disqus