Rugby Nuus 19 Julie 2022

Rugby

7/19/2022 | KHS

27 Jun.

KOSH o/15 rugbyspan het die streekweek gedomineer en Bosveld streek afgestof in die finaal met 11 van KHS in die span.

Luiperds o/17 rugbyspan met n paar KHS seuns het NW Platteland se o/19 span geklop in n opwarmingswedstryd op Wollies.

Luiperds o/17 rugbyspan met HJ, Yuran en Leonard in het Griekwas geklop 36-13 vandag. 


KHS seuns in die Luiperds o/16 span by die Grant Khomo week.

27 Jun. 

KHS seuns wat in die Luiperds o/16 span aan die Doom Gouws week deelneem in Heidelberg.

8 Jul. om 13:03  · 
Ons o/16 rugbymanne skitter by die bokkieweek : Decon Loots, Heinrich van Antwerpen, Diwan Labuschagne, Tiaan Swanepoel en Louis Vorster. Hul het vir AVS Wes-Transvaal Bokkie onder 16 span gespeel .
11 Jul. 
KHS se rugby seuns, jul het ons trots gemaak met jul deelname vir die Luiperds by die verskeie toernooie laas week. HJ Erasmus en Leonard Bevan is ook ingesluit in die Rhino span wat toer Skotland toe wat daar gekies is na afloop van die week.

comments powered by Disqus