Leonard kwalifiseer vir die mans SA Amateur Gholf Ope

Gholf

1/20/2022 | KHS

Leonard Bevan het vandag 8ste plek ingeneem by Ebotse Links om sodoende te kwalifiseer vir die Mans SA Amateur Gholf Ope wat in Februarie gespeel word.


comments powered by Disqus