KHS gholfers vaar uitstekend by SA’s

Gholf

7/19/2022 | KHS

5 Jul.

KHS gholfers vaar uitstekend by SA’s vir dogters met Aimee van Rooyen in 2de plek in die C afdeling na dag 1. Carlie Esterhuizen is 33ste in die B afdeling op die moeilike Sun City baan.



comments powered by Disqus