KHS Gholfers by die 2de NW liga rondte

Gholf

3/17/2022 | KHS

KHS se gholfers het puik gevaar in die 2de NW liga rondte wat op Potchefstroom plaasgevind het tussen al die NW skole. KHS se 1ste en 2de span seuns en 1ste span dogters het as wenners weggestap.


comments powered by Disqus