Klerksdorp gholfklub se scratchliga span

Gholf

7/19/2022 | KHS

18 Jul. 

Klerksdorp gholfklub se scratchliga span (met 3 KHS’ers en n KHS ouer in) is die nuwe NW kampioene. Hul het Mooinooi, Potchefstroom en Rustenburg geklop in die finaal. Herman Anderson was kaptein, Pa Hennie die spanbestuurder, en jongboet Jaco wat ook pas verkies is tot die NW provinsiale span het saam Leonard Bevan die titel verower.

comments powered by Disqus