KHS gholfers het puik gevaar tydens Orkney se klub
kampioenskap:
 Deon Maritz - junior kampioen
Deon Maritz - junior kampioen
 Carlie Esterhuizen- Dames B wenner
Carlie Esterhuizen- Dames B wenner
 Aimee van Rooyen - junior kampioen
Aimee van Rooyen - junior kampioen
Deon Maritz was deel van die Noordwes o/15 gholfspan, wat pas 'n Interprovinsiale toernooi in Katberg in die Oos Kaap gewen het.
