AMAZING RACE - Spanbou

LOER BIETJIE

4/5/2022 | KHS

KHS wil die Centurion Akademie - studente span hartlik bedank vir die AMAZING RACE - spanbou wat hulle vir die gr11 leerders aangebied het - DIT HET AL ONS VERWAGTINGE OORTREF!!! Die leerders kan nie uitgepraat raak oor hulle positiewe ervarings van die dag nie! Dankie aan elke fasiliteerder wat van die program ʼn reuse sukses gemaak het. Baie dankie aan Ciska Bobbert en haar span - ons beveel hulle met graagte aan vir enige skool of besigheid wat ʼn spanbou aksie beplan!!!



comments powered by Disqus