Wiskunde

LOER BIETJIE

8/10/2022 | KHS

Juf Laurika se matriek WISKUNDE klas het vandag fees gevier toe hulle die sillabus afgehandel het! Ons sien uit na goeie uitslae!



comments powered by Disqus