Inland Nationale Mx Motorfiets Kampioenskap in Oos London

LOER BIETJIE

5/3/2022 | KHS

Lucian Meyer het die naweek deel geneem aan die 2de rondte van die Inland Nationale Mx Motorfiets Kampioenskap in Oos London.

Hy het 2de plek in die Hoërskole klas behaal, dus lê hy nou 2de in die algehele punte.



comments powered by Disqus