Mej Klerksdorp Tiener

LOER BIETJIE

5/3/2022 | KHS

KHS is bevoorreg om ‘n paar finaliste te hê vir Mej Klerksdorp Tiener . Die skool kan R10 000 kontant wen indien 1 van die meisies as wenner gekroon word. Die meisies moet kaartjies verkoop vir die kroningsaand wat op 2 Julie by Mayfairvillage plaasvind. Kaartjies beloop R80 elk- kom ons ondersteun hul en koop by Michayla, Amber, Nicolé, Tlotlo, Anél of Jane kaartjies.

comments powered by Disqus