KHS se personeel word toegerus...

LOER BIETJIE

4/21/2022 | KHS

KHS se personeel word toegerus...

Emosionele Intelligensie (EQ) was hierdie kwartaal se tema tydens die Neuroworx Personeeltoerustingsessie by Hoƫrskool Klerksdorp.

EQ vorm deel van die "Shattering your Ceiling" - reeks wat deur Neuroworx aangebied word.

_"Change your mind, change your life!"_

Dankie vir die voorreg Neuroworx!



comments powered by Disqus