Vrouedag

LOER BIETJIE

8/10/2022 | KHS

Die bekende en geliefde Ester Roux van Oase en aanbieder van die program 'VROUWEES' op Life FM radiostasie, het Vrydag KHS se meisies kom toespreek ter viering van Vrouedag! Tydens haar praatjie moedig sy elke jong dame aan om trots te wees op haar vroulikheid! KHS se meisies sê baie dankie vir die spesiale boodskap.


comments powered by Disqus