Tannie Ria groet

LOER BIETJIE

5/3/2022 | KHS

Die leerlinge en skool groet hul gunsteling tannie Ria. Ria wat almal altyd 'n warm ontvangs gee by die skool het besluit om 'n bietjie te gaan rus en te gaan aftree. Ria baie dankie vir al die opregte omgee vir almal en die harde werk- ons gaan jou baie mis. Ria gaan nog aanbly as die Ondersteunersklub sekretaris, so kom sluit aan om almal se gunsteling tannie nog gereeld te sien.



comments powered by Disqus